Nadia Louw LIVE

Fri Jun 5, 19:00 - Fri Jun 5, 21:00

Event is online

ABOUT

Nadia Louw LIVE

Vrydag 5 Junie 2020 19:00


Koop jou kaartjie nou vir slegs R45 en ontvang jou aanlyn streaming link op die dag van die event en kyk saam uit die gemak van jou eie huis.


LW:

Maak seker jy registreer op Quicket, die link sal net werk met jou persoonlike Quicket profiel wat jy gebruik om jou kaartjie te koop. Onthou jou e-pos adres en wagwoord om toegang te kry tot die event op Vrydag 5 Junie!