FREE OPTIONS

SPEAKERS PROFILE bied aan IRENE LOUISE VAN WYK

Fri Jun 5, 12:00 - Sun Jun 7, 23:00

Event is online

ABOUT

“Hoor Irene LIVE Soos Nooit Van Te Vore - Op Jou Rusbank By Die Huis”

INTIEME KONSERT

Kry die hele familie bymekaar en kom geniet 'n lekker kuier saam met Irene - Louise van Wyk. Sy gaan al die snitte van haar nuwe cd vrystelling, " Ek voel soos Oee " sing. Hierdie show gaan al jou gunstelinge en treffers insluit. 

 

Kaartjies is gratis maar bespreking is noodsaaklik.