inniBoks
Sat Oct 3, 11:00 - Sat Oct 3, 13:00
Hervormde Kerk Randburg
ABOUT
Dis heerlike lente, die winter's verby
En nou is ek lekker honger, waar gaan ek iets te ete kry?
InniBoks is propvol heerlike eetgoed. Die boks bestaan uit 'n tradisionele sosatie in a Naan broodjie, 'n vetkoek prego, die beste basaar pannekoek in die land en 'n legendariese basaar poeding.
inniBoks bestellings kan op die 3de Oktober 2020 tussen 11:00 en 13:00 by die Hervormde Kerk Randburg opgetel word.