Family friendly

Dewald Wasserfall

Fri Oct 30, 19:00 - Fri Oct 30, 22:00

Picanha Grill & Brewery

ABOUT

Dewald Wasserfall kom kuier by Picanha Vrydag 30 November om 19:00. Die kaartjies werk op "first come first serve" basis so koop kaartjies vroeg en kom op die dag vroeg om plek te hou. Vertoning sal buite wees as die weer goed is so kinders is welkom. Kaartjies is R150 per persoon, kinders ook.

DIRECTIONS

Dewald Wasserfall
Picanha Grill & Brewery
50 Springs Rd, Nigel, 1490, South Africa
Get Directions