2021 Gannaga Fees
Fri Mar 19, 12:00 - Mon Mar 22, 12:00
Gannaga Lodge
ABOUT
"Kom geniet die eerste Gannaga Fees met ons in die mooie Tankwa Karoo!"
Fees in samewerking met Hartklop Hoop Middelpos Droogte Hulp
Waar: Gannaga Lodge, Tankwa
Selfoonsein: PLEK PLEK, MAAR MIN
Grondpad: JA
Kampeerplek: 50 x 2 man kamp tente met beddegoed beskikbaar per dag
Kos en kroeg: BESLIS
Lekker mense: BAIE
Sien uit na die volgende:
Karoovleis beskikbaar kontak Estelle 0769066303
Vermaaklikheidskunstenaars
Drafroete
Fietsryroete
Biertente
Roosterkoeke,
Afval,
Lekker mense
Wat om te bring:
- Swemklere
- Stapskoene
- Kampstoel
- Kontant
- Fiets vir die fietsry roete
- 'n Goeie gesindheid en al die goed waarvan ons nou vergeet.
- Muskietweerder en sonblok
Wat om te weet:
- Jy gaan 'n stukkie grondpad ry.
- Daar is slegs 200 dag kaartjies beskikbaar en 50 kampeer kaartjies
- 50 x 2 man kamp tente met beddegoed beskikbaar per dag
- Kampeer kaartjie prys verskil vanaf dag toegang fooi
- Dis informeel en gemaklik
- Kampeer plek het nie krag nie (daar is ligte en een tent met laai plek en hare droogmaak plek)
- Geen kontant trek fasiliteite nie of kaart
Naaste dorpe
- Middelpos 28km
- Calvinia 108km
- Sutherland 108km
- Ceres 220km
Akkomodasie naby die fees :
- Elandsberg Cottages
- Middelpos Hotel
Vir verdere inligting, kontak [email protected]
LIVE BANDS EN VERMAAKLIKHEIDS KUNSTENAARS SAL OP DIE GANNAGA FACEBOOKBLAD AANGEKONDIG WORD!!