**SOLD OUT** Jan Blohm in PTA (JARR Bar)

Sun Dec 6, 14:00 - Sun Dec 6, 17:00

JARR Bar and Restaurant

ABOUT

**SOLD OUT** (Only ticket holders will be allowed access to the venue)


Dit is 'n groot eer en vooreg om weer 'n Jan Blohm vertoning aan te bied hier by die JARR Bar. Ons nooi jou na Sondag die 6de Desember vir 'n lekker kuier saam ons. Bespreek GOU (kliek op die Ticket link), want kaartjies is skaars en beperk. Vertoning begin 2 uur.

DIRECTIONS

**SOLD OUT** Jan Blohm in PTA (JARR Bar)
JARR Bar and Restaurant
102 Ripley St, Weavind Park, Pretoria, 0184
Get Directions