FREE OPTIONS
Family friendly

Ritmia Eredienste | Desember 2020 | 09:15

Sun Dec 6, 09:15 - Thu Dec 31, 10:30

Ritmia Kantoorgronde

ABOUT

Let asb. dat daar net een diens elke Sondag gaan plaasvind tydens Desember.


Diensrooster vir Desember:


  • Sondag 20 Des | 09h15
  • Vrydag 25 Des | 08h15 - Buitelugdiens, bring 'n kampstoel en 'n hoed
  • Sondag 27 Des | Geen Diens
  • Donderdag 31 Des | 09h15


Adres: 44 Blendelaan, Wilropark


100 plekke vir volwassenes en jong kinders (0-3) is beskikbaar in die erediens.

25 plekke is beskikbaar vir tieners (14-18) in die Stoom tienerdiens.

40 plekke is beskikbaar vir kinders (4-13) in die Glow kinderdienste.


Ons sien baie uit om julle hier te sien!


Maak asb. kontak met ons as jy jou bespreking wil kanselleer: 011 246 7013

(Sodoende kan ons op die sisteem weer plek maak vir mense om te bespreek wat nog nie plek het nie.)

DIRECTIONS

Ritmia Eredienste | Desember 2020 | 09:15
Ritmia Kantoorgronde
44 Blende Ave, Wilro Park, Roodepoort, 1724
Get Directions