No under 18s
Jay LIVE by Platteland
Fri Dec 18, 17:00 - Fri Dec 18, 23:55
Platteland
ABOUT
Dit is tien jaar sedert hy sy eerste solo album vrygestel het en nou is hy hier op die Platteland verhoog!
Moet nie die kans misloop om Jay te sien nie.
Kry jou kaartjies sommer nou!
Early Bird - R80
General - R100
Balkon Bar - R150
Beperkte kaartjies beskikbaar.
Deure maak 17:00 oop. Jay sal teen 20h00 vir 20h30 op die verhoog wees.
Covid 19 regulasies in plek.