Luna Paige Trio live at The Daisy Jones

Sun Feb 28, 17:00 - Sun Feb 28, 19:30

The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch

ABOUT

On Sunday 28 February Luna Paige will be performing with a band for the first time since Woordfees 2020. Luna invites live music lovers from Stellenbosch and surrounding areas to treat themselves to sundowners, something to eat and soulful tunes at the Daisy Jones Bar on the Summerhill Wine farm.


Standard tickets cost R150 per person. (Only 40 seats available)

** 10 VIP balcony seats have been made available at R200pp.

VIP guests will enjoy a complimentary ClemenGold Gin with the band on arrival (4pm) and have a special view of the stage.


Doors open any time from 2pm

Balcony opens at 4pm

Show starts at 5pm

Show done by 7.30pm at the latest


=======================================

Op Sondag 28 Februarie speel Luna Paige vir die eerste keer sedert Woordfees 2020 saam met 'n orkes. Luna nooi musiekliefhebbers van Stellenbosch en omliggende areas uit om hulself te kom bederf by die Diasy Jones Bar op die Summerhill Wynplaas - skemerkelkies, iets lekker om te eet en sielvolle songs is op die kaarte. 


Standaardkaartjies kos R150pp. (Net 40 kaartjies beskikbaar)

10 x VIP kaartjies is beskikbaar gemaak op die balkon teen R200pp.

VIP gaste sal 'n komplimentêre ClemenGold Gin saam met die orkes geniet en het die voordeel tot 'n spesiale uitsig op die verhoog. Alle kaartjies is beskikbaar via Quicket.


Deure open 2nm

Balkon open 4nm vir VIP gaste

Vertoning begin 5nm

Vertoning sal teen 7.30nm op die laatste klaar wees


Covid-19 regulations will be adhered to.

No mask, no entry.



DIRECTIONS

Luna Paige Trio live at The Daisy Jones
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
33°52'57. 18°50'49, 6 8th Ave, Stellenbosch, 7615
Get Directions