Family friendly

Upington - MUD Masterclass met Willem Botha

Sat Aug 28, 10:00 - Sat Aug 28, 12:30

Die Ou Huis

ABOUT

Een van 21 eksklusiewe MUD Make-Up Masterclasses met Willem Botha in 2021.


Kom kuier saam by die Die Ou Huis in Upington. Beperkte spasie beskikbaar weens Covid-maatreëls.


Event sluit 'n kort optrede deur Willem Botha en 'n 2-uur make-up masterclass in. Beslis nie iets wat jy wil misloop nie!


Jou kaartjie sluit ook die volgende in:



  • Verwelkomingsdrankie
  • Koffie & Tee
  • Water
  • Versnaperinge


Kontantkroeg sal beskikbaar wees die oggend.


*aanbieding in Afrikaans

DIRECTIONS

Upington - MUD Masterclass met Willem Botha
Die Ou Huis
2B Schroder St, Upington, 8801
Get Directions