Family friendly

Port Elizabeth - MUD Masterclass met Willem Botha

Sun Apr 25, 09:30 - Sun Apr 25, 12:30

Andante

ABOUT

Een van 21 eksklusiewe MUD Make-Up Masterclasses met Willem Botha in 2021.


Kom kuier saam by Andante in Port Elizabeth. Beperkte spasie beskikbaar weens Covid-maatreëls.


Event sluit 'n kort optrede deur Willem Botha en 'n 2-uur make-up masterclass in. Beslis nie iets wat jy wil misloop nie!


Jou kaartjie sluit ook die volgende in:


  • Verwelkomingsdrankie
  • Gourmet Koffie & Tee stasie
  • Versnapperinge


Kontantkroeg sal beskikbaar wees die oggend.

DIRECTIONS

Port Elizabeth - MUD Masterclass met Willem Botha
Andante
46 Draaifontein Rd, Uitenhage Farms, Port Elizabeth
Get Directions