Family friendly

Bela-Bela - Willem Botha Make-Up Masterclass met MUD

Sat Dec 4, 10:30 - Sat Dec 4, 13:30

Castle de Wildt

ABOUT

Een van 21 eksklusiewe MUD Make-Up Masterclasses met Willem Botha in 2021.


Kom kuier saam met Glamour Express by Castle de Wildt in Bela-Bela. Beperkte spasie beskikbaar weens Covid-maatreëls.


Event sluit 'n kort optrede deur Willem Botha en 'n 2-uur make-up masterclass in. Beslis nie iets wat jy wil misloop nie!


Jou kaartjie sluit ook die volgende in:


  • Verwelkomingsdrankie
  • Koffie & Tee stasie
  • Versnapperinge
  • 500ml Water
  • Designer Koeke
  • Warm Winter Canapé Middagete
  • Sherry
  • Geskenkpak


VIP kaartjies sluit ekstra bottels bubbly vir die tafel in.


Kontantkroeg sal beskikbaar wees die oggend.


*aanbieding in Afrikaans

DIRECTIONS

Bela-Bela - Willem Botha Make-Up Masterclass met MUD
Castle de Wildt
Eersbewoon Rd, 0510
Get Directions