Family friendly

Resurrection Sunday: We will Rise

Sun Apr 4, 18:00 - Sun May 2, 20:00

Event is online

ABOUT

Son vat hande om op Paassondag saam met twee talentvolle kunstenaars van Worcester een van diè belangrikste dae op die Christelike kalendar te herdenk.


Die afgelope jaar was moeilik vir baie en boonop was daar beperkte geestelike byeenkomste.

Son het die nood vir lofprys en aanbidding gesien en besluit watter beter tyd om net dankie te sê. Saam met dit sê ons ook ons sal weer opstaan, jy kan weer opstaan.


Cheswyn Ruiters en Elwira Standili sal tydens die produksie van hul gunsteling Paasfees liedere sing, maar jou ook op hul Paasreis neem. Daar is ook 'n surprise of drie.