Family friendly

Kimberley - Willem Botha Make-Up Masterclass met MUD

Sat Sep 11, 12:00 - Sat Sep 11, 15:00

Bella Cardi

ABOUT

Een van 21 eksklusiewe Willem Botha Make-Up Masterclasses in samewerking met MUD in 2021.


Kom kuier saam by die Bella Cardi in Kimberley. Beperkte spasie beskikbaar weens Covid-maatreëls.


Event sluit 'n optrede deur Willem Botha en 'n 2-uur make-up masterclass in. Beslis nie iets wat jy wil misloop nie!


Jou kaartjie sluit ook die volgende in:


  • Verwelkomingsdrankie
  • Koffie & Tee
  • Versnapperinge
  • Water


Kontantkroeg sal beskikbaar wees op die dag.


*aanbieding is in Afrikaans

DIRECTIONS

Kimberley - Willem Botha Make-Up Masterclass met MUD
Bella Cardi
N12
Get Directions