Family friendly

Bloemfontein - Willem Botha Make-Up Masterclass met MUD

Sat Nov 20, 10:00 - Sat Nov 20, 13:00

Monte Bello

ABOUT

Een van 21 eksklusiewe Willem Botha Make-Up Masterclasses in samewerking met MUD in 2021.


Kom kuier saam by die Monte Bello in Bloemfontein. Beperkte spasie beskikbaar weens Covid-maatreëls.


Event sluit 'n optrede deur Willem Botha en 'n 2-uur make-up masterclass in. Beslis nie iets wat jy wil misloop nie!


Jou kaartjie sluit ook die volgende in:


  • Verwelkomingsdrankie geborg deur KolleGin
  • Koffie & Tee
  • Versnapperinge
  • Water
  • Goodie bag met vouchers van Brain ID en Wes Cabell asook samples van Juliette Armand, No Grow en meer.


VIP kaartjies sluit die die bogenoemde in plus:

  • Sitplek voor in die venue
  • Champagne
  • Appletiser
  • MUD produk
  • Foxy Beauty produk


*aanbieding in Afrikaans

DIRECTIONS

Bloemfontein - Willem Botha Make-Up Masterclass met MUD
Monte Bello
Tafelkop Farm, Vaalbank, Suid St, Bloemfontein, 9301
Get Directions