Family friendly

BEET

Fri Sep 17, 19:00 - Fri Sep 17, 20:15

Centurion Theatre

ABOUT

Beethoven sou in 2020 250 jaar oud gewees het. Nou bring die opwindende nuwe talent, BEN PIENAAR (Getroud met Rugby, Liefling, Roepman, Deurnis), vir Ludwig Beet, soos sy vriende hom noem, skitterend na die verhoog.


Beet is 'n aangrypende viering van die boheemse musiekale genie wat doof geraak het, se lewe.



DIRECTIONS

BEET
Centurion Theatre
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions