Harry's Butchery's Boeredag with Bernice West & Gerhard Steyn
Fri Sep 24, 10:00 - Fri Sep 24, 21:00
Die Veiling Pub at Harry's Butchery
ABOUT
Bernice West & Gerhard Steyn Live at "Die Veiling Pub" & Harry's Butchery
24 September 2021 | Boeredag - WEN R10 000 in kontant!!
Skryf in vir ons rookkompetisie! LIVE MUSIC!! Bring die hele gesin!
Kom geniet hierdie wonderlike geleentheid saam met familie en vriende!
Lekker musiek saam met:
Gerhard Steyn
Bernice West
Dusty Dixon
Joe F & Andries Botha
Eugene Nel
BESPREEK NOU!! Beperkte kaartjies beskikbaar
Prys: R100 pp
*Kinders onder 12 jaar is GRATIS - Geen sitplek beskikbaar nie. (Hulle het nie 'n sitplek nie)
*T's & C's Apply
*LET WEL: Geen privaat kos, of drank word op die perseel toegelaat nie. Beskikbaar by "Die Veiling Pub & Restaurant"
Ons sien uit om julle almal te sien!
Bespreek NOU: 016 987 5062
Harry's Butchery - Plot 59, Rietspruit, Lochvaal, Vanderbijlpark, 1911