Family friendly

Jan Blohm & Ryno Velvet : 16 Julie : Blohmhuis Teater, Strand, Cape Town

Sat Jul 16, 17:00 - Sun Jul 17, 22:00

Blohmhuis Teater

ABOUT

OPENING VAN DIE BLOHMHUIS TEATER!


Kom deel 'n intieme vertoning, en eksklusief vir slegs 50 gaste, saam met Jan Blohm & Ryno Velvet.


R400.00 per persoon - kaartjieprys sluit in 'n glas wyn en hors d'oeuvres / canapés.

Kontantkroeg, vars gebakte koeke en ander gebakte geregte, asook Illy koffie te koop beskikbaar.


Deure open 17h00.

Vertoning begin 19h30.


Adres:

36 Michau Street, Stand, Cape Town