Family friendly
Swakopmund - Willem Botha Make-Up Masterclass met MUD
Sat Nov 6, 12:00 - Sat Nov 6, 15:00
Strand Hotel Swakopmund
ABOUT
Een van 21 eksklusiewe MUD Make-Up Masterclasses met Willem Botha in 2021.
Kom kuier saam by die die Strand Hotel in Swakopmund. Beperkte spasie beskikbaar weens Covid-maatreëls.
Event sluit 'n kort optrede deur Willem Botha en 'n 2-uur make-up masterclass in. Beslis nie iets wat jy wil misloop nie!
Jou kaartjie sluit ook die volgende in:
- Verwelkomingsdrankie
- Koffie & Tee
- Versnapperinge
- Water
VIP kaartjies sluit die die bogenoemde in plus:
- Sitplek voor in die venue
- Geskenkpak wat 'n MUD produk insluit
Kontantkroeg sal beskikbaar wees die middag.
*aanbieding in Afrikaans
DIRECTIONS
Swakopmund - Willem Botha Make-Up Masterclass met MUD
Strand Hotel Swakopmund
Swakopmund, Namibia
Get Directions