Family friendly

Irene Louise Van Wyk

Sat Dec 4, 16:00 - Sat Dec 4, 21:00

The Off Road Sports Pub & Grill

ABOUT

Koop vroegtydig kaartjies om teleurstelling te voorkom! Beperkte aantal kaartjies beskikbaar soos per Covid-regulasies.


Ongelukkig neem ons géén tafelbesprekings nie. Ons werk op ‘n “1st come, 1st serve” basis.


Geen eie kos, drank en/of “snacks” word toegelaat nie - ons restaurant en kroeg is oop.


Ons is 'n gesinsvriendelike venue en ons verwelkom graag gaste van enige ouderdom.


Voor Sanger vanaf 16:00


Irene Louise Van Wyk vanaf 20:00



Aanwysings:


Vanaf Parys gaan oor die brug +/- 2 km aan die linkerkant (Waar die vliegtuig staan) op die Fochville/ Potchefstroom Pad (R53) .



Vir navrae, kontak vir Gert – 060 578 5944.

DIRECTIONS

Irene Louise Van Wyk
The Off Road Sports Pub & Grill
13, Riastuine AH, 9585
Get Directions