Riversdal - Willem Botha Make-Up Masterclass met MUD

Thu Dec 2, 18:30 - Thu Dec 2, 21:30

Hoërskool Langenhoven Skoolsaal

ABOUT

Een van 21 eksklusiewe Willem Botha Make-Up Masterclasses met MUD in 2021.


Kom kuier saam met Hoërskool Langenhoven in Riversdal. Beperkte spasie beskikbaar weens Covid-maatreëls.


Event sluit 'n 30min optrede deur Willem Botha en 'n 2-uur make-up masterclass in. Beslis nie iets wat jy wil misloop nie!


Jou kaartjie sluit ook die volgende in:



  • Verwelkomingsdrankie
  • Koffie & Tee stasie
  • Versnapperinge
  • 500ml Water


Eie drinkgoed welkom.


*aanbieding in Afrikaans

DIRECTIONS

Riversdal - Willem Botha Make-Up Masterclass met MUD
Hoërskool Langenhoven Skoolsaal
1 Le Roux St, Riversdale Settlement, Riversdale, 6670
Get Directions