No under 18s

Kaalwoorde Digkuns at Railways Café

Thu Jan 20, 18:30 - Thu Jan 20, 21:00

Railways Cafe

ABOUT

Kom geniet ‘n aand van digkuns voorlesing saam met Kaalwoorde. Die eerste digkuns voorlesing van haar nuwe digbundel, Kosmos en Komete en haar eerste vertoning van die Kaalwoorde Toer!


Kaartjies is R90 pp en beskikbaar op Quicket.

(R120pp at the door)


Bundel en ander merch beskikbaar op die aand. Moenie uitmis nie!


Donderdag, 20 Januarie 2021 @ 18:30

Railways Café

2 Hack Rd, Irene, Pretoria, 0157


Card Only venue

Good Vibes Only

No u/18’s

ROAR

No illegal substances or weapons


Table Bookings 0840185098

Important Table bookings can only be made if you have bought tickets.

DIRECTIONS

Kaalwoorde Digkuns at Railways Café
Railways Cafe
2 Hack Rd, Irene, Pretoria, 0157
Get Directions