Family friendly

MELK Fest - Volroom

Sat Mar 26, 12:00 - Sun Mar 27, 00:00

Cowhouse - Hazeldean

ABOUT

MELK FEST - Volroom

 

Hazeldean Valley – Huis van die grootste Ayrshire Melk Plaas in Suid-Afrika gewees.


Trek aan jou velle en bring saam jou pelle! Ons eerste, amptelike Melk Fest is hier.

Pak in jou piekniek kombers en kom vier saam met ons n dag propvol heerlike kos, Afrikaanse musiek en lekker, local fees-gees vir die hele familie.

 

BESONDERHEDE


Wanneer? 26 Maart 2022.

Waar? Cowhouse Hazeldean, Pretoria Oos.

Hoe laat? 11:00 tot Middernag.

 

KAARTJIES


Early Bird = R200 per kaartjie tot 14de Februarie 2022. - Uitverkoop

Normaal = R250 per kaartjie

 

Kaartjies is beskikbaar aanlyn, asook by die ingang op die dag van die fees.

 

KUNSTENAARS


Tjekitkwagga & Vanes-Mari Du Toit - MC


Hekke Maak 12:00 oop.


13:00 Ruan Tennant.

14:00 Jacques Leonard.

15:00 Kirsten Richard Band.

16:00 Janie Bay.

17:00 Reën.

18:00 Loki Rothman & Margot Rothman.

19:00 Ricus Nel.

20:00 Irene-Louise van Wyk.

21:00 Brendan Peyper.







WAT OM TE VERWAG


Groot Bar.

Bier tuine.

Fest Stage.

Kinders en Familie Area.

Kinders Speel area plus vermaak.

Ongelooflike Kos Stalletjies.

Dairy Produkte.

Afrikaanse Top Kunstenaars.

DJ.

Single Track Fiets Demo area.

Melk Fest Promo Dames.

VIP Area.

Backstage Area.

Ligte,Lazers, rook, Search Lights.


en nog vele meer.


LET WEL


1. Streng COVID-19 voorsorgmaatreëls sal toegepas word.

2. Geen kos, drank of verversings mag van buite die fees ingebring word nie. Kos en drank sal te koop wees.

3. Geen sambrele of gazebos mag ingebring word nie.

4. Geen persone onder die ouderdom van 18 sal toegelaat word sonder ouertoesig nie.

5. Drank sal nie verkoop word aan minderjariges nie.

6. Alle Onder 10 Jariges en jonger mag verniet die Fees terrein ingaan.

7. Kontant en Kaart transaksies reg oor die MELK Fest en Cowhouse Terrein word aanvaar.

 

Vir meer inligting, skakel

Brendan +27615176635

 

Ons sien uit om saam met julle te kuier by die heel eerste Melk Fest 2022!

DIRECTIONS

MELK Fest - Volroom
Cowhouse - Hazeldean
Ridge Rd, Hazeldean, Pretoria, 7530
Get Directions