No under 13s

TROU IS NIE PERDEKOOP NIE! (ARANOS)

Tue Feb 8, 19:00 - Tue Feb 8, 20:15

Rooiduin Senior Secondary School

ABOUT

Milan en Daniel is n jong couple in hulle vroeg dertigs, hulle is ongetroud en is al amper 3 jaar in n ernstige verhouding. Hulle bly in Daniel se Ma se Garden cottage in Westcliff in Johannesburg. Hulle is n power couple. Hulle werk hard, is ongelooflik lief vir mekaar en hulle deel dieselfde goals en soek dieselfde uit die lewe… of soortvan. Milan wil trou en Daniel glo nie daarin nie. GAME ON!!!

 

Vanaand is nie aand wat die poppe gaan dans. Hulle altwee bring hulle “A GAME” en die handskoene kom af. Daniel gaan probeer om Milan se mind te change, Milan gaan vir niks minder as n troue settle nie.

 

Gaan hulle opbreek? Of gaan hulle saam hierdie padjie aandurf. Gaan hulle hierdie perd op saal en besef “TROU IS NIE PERDE KOOP NIE”

 

HIERDIE IS DIE PERFECTE TEATERPRODUKSIE VIR ENIGE IEMAND WAT AL GETROUD WAS, WAT BEPLAN OM TE TROU, WAT WIL TROU OF NIE WIL TROU NIE OF AL DAARAAN GEDINK HET OM TE TROU. IEMAND KEN WAT GETROUD IS, OF IEMAND KEN WAT MOET TROU. IEMAND WAT AL GESKEI IS OF IEMAND WAT NET IN N VERHOUDING IS.

 

TROU IS NIE PERDE KOOP NIE - N KOMEDIE OOR MAN EN VROU


Tickets at the door can only be purchased CASH!

DIRECTIONS

TROU IS NIE PERDEKOOP NIE! (ARANOS)
Rooiduin Senior Secondary School
V466+9WC Aranos, Namibia
Get Directions