Family friendly

Sterre Op Die Plaas

Sat Jan 22, 16:00 - Sat Jan 22, 21:00

Van Gaalen Cheese farm

ABOUT

22 Januarie 2022 om 16h00 is al die Sterre op die Plaas! 

'n Lekker piekniek atmosfeer op Terrace at Van Gaalen se welige grasperk.  Steve Hofmeyr, die Campbells en Martin en Magda tree op van 16h00 tot 20h30.

goue sirkel kaartjies is beskikbaar teen R350 per persoon wat 'n piekniek mandjie sal insluit, sowel as aparte parkering, kelner diens en "bean bags" vir jou stêre! 

Algemene kaartjies is beskikbaar teen R200 per persoon. 

Kos- en drankiestalletjies sal ook beskikbaar wees

DIRECTIONS

Sterre Op Die Plaas
Van Gaalen Cheese farm
Portion 260, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0232
Get Directions