No under 18s

Poeselig at Railways Cafe 28 Jan

Fri Jan 28, 18:00 - Fri Jan 28, 22:00

Railways Cafe

ABOUT

Die 28ste Januarie skop ons die jaar af met 'n BANG saam 2 van ons favourite acts in Suid-Afrika!


Lineup: 

20:00 - Mensdom

21:00 - Zaan Sonnekus

22:00 - Poeselig


Dit is ons eerste show van die jaar, so ons hoop julle bring julle A-game! Maak gereed om die 012 met HARDE, Afrikaanse, alternatiewe musiek te blaas.


Kom in en gryp 'n koue een van 19:00 af om seker te maak jy en jou maaitjies het genoeg spasie!  


Ons skop die aand af met die manne van Mensdom. Hulle gaan jou voete laat dans soos in die ou dae voor Elvis!  

Daarna het ons vir Zaan op die verhoog, wat jou meer verlief gaan los as jou eerste hoërskool crush (trust my, Deon is al vir 3 jaar in daai boot en hy wil nie uit nie).  

Laaste, maar glad nie die minste, is die manne van Poeselig op stage om jou meer te laat hop as 'n ouetehuis tydens Bingo!


Tickets

R100 Quicket

R120 at the door


Railways Café

2 Hack Rd, Irene, Pretoria, 0157


Card Only venue

Good Vibes Only

No u/18’s

ROAR

No illegal substances or weapons

DIRECTIONS

Poeselig at Railways Cafe 28 Jan
Railways Cafe
2 Hack Rd, Irene, Pretoria, 0157
Get Directions