Family friendly

Lee Scott - Adele & Bublé

Fri Apr 1, 19:00 - Fri Apr 1, 21:00

Centurion Theatre

ABOUT

Lee Scott wys sy ongelooflike vokale talent in hierdie akoestiese produksie. Begelei deur klavier sing hy al Adele en Michael Buble se grootste treffers.


Lee Scott is beslis een van ons land se voorste vocalists en het sedert sy dae as lid van die sangroep Hi-5

behoorlik sy stempel as solo-kunstenaar afgedruk.


Die ‘all round nice guy’ is al gaande oor sing vandat die gogga hom in Graad 5 met sy eerste solo-optrede gebyt het.

Sedertien het hy hom gevestig as musikant en vermaakliheidspersoonlikheid waar hy benoem is vir ‘n Huisgenoot

Tempo- en SAMA-toekenning vir Beste Pop album.


DIRECTIONS

Lee Scott - Adele & Bublé
Centurion Theatre
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions