OppieStoep Opnames 24 Mei 2022

Tue May 24, 17:00 - Tue May 24, 22:30

The WineLands

ABOUT

Wees deel van die gehoor tydens die opnames van die nuwe seisoen van OppieStoep wat gaan uitsaai op kykNET later vanjaar.

Deure open om 17:00 en u is welkom om 'n heerlike aand ete te geniet voor die verrigtinge begin om 18:30

All inkomste van die toegangskaartjies word geskenk aan die Teater Bystand Fonds PBO NR : 930 000 322

DIRECTIONS

OppieStoep Opnames 24 Mei 2022
The WineLands
Boschenmeer Golf Estate, Paarl, 9701, South Africa
Get Directions