Family friendly
Joshua na die Reën
Fri Sep 2, 18:00 - Fri Sep 2, 20:00
GK Sasolburg
ABOUT
Joshua na die Reën met treffers soos Lig op die Horison, Vir Altyd en Die Wêreld Binne my begin om 18:00. Heerlike kosstalletjies (pannekoek, worsbroodjies biltong en "butter chicken") vanaf 16:00. Asook 'n kontantkroeg ens.
Neem kennis - kaartjies is R150 en kan by Dros in Vanderbijlpark se karwas of Mobile Comp Tech in Sasolburg gekoop word, indien jy dit op Quicket koop is dit R155.