Rooksein live by Kapstadt Brauhaus Paarl

Wed Jul 13, 19:30 - Wed Jul 13, 20:45

Kapstadt Brauhaus Paarl

ABOUT

Rooksein is begin met die doel om koppe te draai en goeie, mening volle Afrikaanse musiek te maak in 'n generasie waar hierdie tipe musiek besig is om uit te sterf. Rooksein verkies om wel nie slegs Afrikaanse musiek op te voer nie maar het ook verskeie Engelse liedjies en eie komposisies wat deel vorm van hulle repertoire omdat hulle voel dat dit belangrik is om 'n gesonde balans te handhaaf.


Rooksein hoop om 'n verskil en verandering deur hulle musiek te maak en voel dat dit 'n absolute voorreg is om hulle talente te kan gebruik om hierdie verskil aan te bring in die samelewing.


Elke kaartjie sluit in 'n gratis Kapstadt Lager of glas wyn.

DIRECTIONS

Rooksein live by Kapstadt Brauhaus Paarl
Kapstadt Brauhaus Paarl
90A Main Rd, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646
Get Directions