Family friendly

Willem Botha Make-Up Masterclass - WINDHOEK

Thu Nov 3, 18:00 - Thu Nov 3, 21:00

Droombos

ABOUT

Na 'n uitverkoopte funksie in 2021 is Willem Botha terug by Droombos in Windhoek vir sy Willem Botha Make-Up Masterclass.


Kom deel ons vir 'n aand gevul met musiek, lekker kuier, stories en Willem Botha deel al sy grimeerwenke met jou. Stap vir stap met watter produk waar gebruik word en natuurlike al sy geheime wat hy gebruik vir sy voorblad fotosessies.


Jy wil nie hierdie onvergeetlike aand misloop nie!


Jou kaartjie sluit in:

  • Verwelkomingsdrankie
  • 1 x Still Water
  • Versnaperinge


*kontant kroeg beskikbaar

DIRECTIONS

Willem Botha Make-Up Masterclass - WINDHOEK
Droombos
Klein Farmlands, Windhoek, Namibia
Get Directions