No under 13s

Gian Groen : Sa, 27 Augustus : Blohmhuis Teater, Strand

Sat Aug 27, 20:00 - Sat Aug 27, 22:00

Blohmhuis Teater

ABOUT

Kom deel 'n intieme vertoning, en eksklusief vir slegs 60 gaste, saam met Gian Groen op Saterdag, 27 Augustus.


R300.00 per persoon sluit die vertoning met 'n glas wyn en hors d'oeuvres / canapés in.

Kontantkroeg, vars gebakte koeke en ander gebakte geregte is ook te koop beskikbaar.


Deure open 18h00.

Vertoning begin 20h00


Adres:

36 Michau Street, Stand, Cape Town


Enige verdere navrae, kontak Mari op 0718722713

DIRECTIONS

Gian Groen : Sa, 27 Augustus : Blohmhuis Teater, Strand
Blohmhuis Teater
36 Michau St, Van Ryneveld, Cape Town, 7139
Get Directions