Francois van Coke live by Kapstadt Brauhaus Durbanville
Tue Oct 4, 19:30 - Tue Oct 4, 20:30
Kapstadt Brauhaus Durbanville
ABOUT
Francois se treffende akoestiese vertonings is baie spesiaal en hou sy gehore vasgenael. Hy en sy kitaarspeler, Richard Onraet, voer ‘n versameling van liedjies op vanaf sy solo albums insluitend, “Dagdrome in Suburbia”, asook Van Coke Kartel en Fokofpolisiekar treffers, ‘n "cover" of twee en paar nuwes van die Kanniedood album.
DIRECTIONS
Francois van Coke live by Kapstadt Brauhaus Durbanville
Kapstadt Brauhaus Durbanville
Heritage Square, Vrede St, Durbanville, Cape Town, 7551
Get Directions