Family friendly

Mnr. en Mej NHS 2022

Thu Aug 18, 18:00 - Thu Aug 18, 22:00

Hoërskool Nelspruit - Skoolsaal

ABOUT

Hoërskool Nelspruit bied aan: Mnr. en Mej. NHS 2022


Mnr. en Mej NHS is een van die skole se jaarlikse glansgeleentheid wat die skoonheid, talent en kreatiwiteit van die deelnemers ten toon stel. Twintig deelnemers gaan hul mooiste voetjie voorsit om die beoordelaars te beindruk!


Hierdie jaar gaan die befaamde liedjieskrywer en sanger, Appel die gehoor vermaak. 


Kaartjies is beskikbaar by Quicket teen R100 per persoon.


Daar is net ‘n beperkte hoeveelheid beskikbaar en plekke word nie geallokeer nie.

DIRECTIONS

Mnr. en Mej NHS 2022
Hoërskool Nelspruit - Skoolsaal
1 Cameron St, Mbombela, 1201
Get Directions