Family friendly

Mis

Thu Aug 11, 13:00 - Wed Nov 30, 13:00

Event is online

ABOUT

Teater regisseur: Wolf Britz


Regisseur: Jaco Bouwer


Kinematograaf: Jorrie van der Walt


Met: Nicole Holm, Martelize Kolver, Jane de Wet, Laudo Liebenberg


’n Ma en haar dogter moet om den brode mis versamel, verpak en as kompos verkoop omdat hul man en pa homself reeds vir die afgelope sewe jaar op die solder toesluit. Die gesin het hulle plaas in die Depressie verloor. 'n Vriendin wat haarself teen die verleiding van 'n besoekende sirkus wil verskans, daag op net voor 'n blinde polisieman aanmeld om die weerlose vroue te beskerm teen die moontlike jongmeisiedief in die dorp.