No under 18s

Valiant Swart : Vr, 30 September : Blohmhuis Teater, Strand

Fri Sep 30, 18:00 - Fri Sep 30, 22:00

Blohmhuis Teater

ABOUT

Kom deel 'n intieme vertoning, en eksklusief vir slegs 60 gaste, saam met Valiant Swart op Vrydag, 30 September.


R400.00 per persoon sluit die vertoning met 'n glas wyn en hors d'oeuvres / canapés in.

Kontantkroeg, vars gebakte koeke en ander gebakte geregte, asook heerlike Illy koffie te koop beskikbaar.


Deure open 18h00

Vertoning begin 20h00


Adres: 36 Michau Street, Stand, Cape Town


Enige verdere navrae, kontak Mari op 0718722713



Valiant Swart is 'n Afrikaanse folk / rock sanger van Wellington. Swart is baie, báie meer as net nog 'n sanger en liedjieskrywer, rocker of folkie. Hy is 'n digter wat sy poësie in musikale vorm aanbied! Hy het grense verskuif en Afrikaans na nuwe vlakke geneem deur dit deur middel van folk- en rockmusiek uit te druk.

DIRECTIONS

Valiant Swart : Vr, 30 September : Blohmhuis Teater, Strand
Blohmhuis Teater
36 Michau St, Van Ryneveld, Cape Town, 7139
Get Directions