No under 13s

Inspireer vroue konferensie

Sat Oct 22, 09:00 - Sat Oct 22, 12:00

Domus Dei Randburg Suid

ABOUT

Kom kry inspirasie! Korine Krüger van Kassa Studio kom praat met ons oor hoe ons ons leef- en werkspasies so kan inrig dat dit inspireer. Ankie Niesing van Wooden Spoon Kitchen kom gesels oor hoe jy jou kombuis kan inrig om 'n gesonde leefstyl te ondersteun. Karla van Biljon, 'n lewensafrigter opgelei in die Demartini metode en Imago verhoudingsterapie kom praat oor hoe jy in jou verhoudings met ander kan floreer.


22 Oktober 9:00 - 12:00 by 30 Jean str, Blairgowrie, Randburg.


Koste R150

DIRECTIONS

Inspireer vroue konferensie
Domus Dei Randburg Suid
30 Jean Rd, Blairgowrie, Randburg, 2194
Get Directions