Dean Balie - Toonsettings van die digters

Wed Nov 30, 19:00 - Wed Nov 30, 19:45

Fismer Hall

ABOUT

Dean Balie het vyf Fiësta-toekennings verower vir Die poet, wie’s hy?, wat oor Adam Small se poësie handel. Dié produksie is ’n verdere verkenning van die genesingsmoontlikhede wat in digters se woorde opgesluit lê. Van Elisabeth Eybers, Antjie Krog en T.T. Cloete tot Tracy K. Smith en vele ander – die digkuns staan altyd in diens van respek, liefde, hartseer, woede en die soeke na waarheid wat op geen ander manier vertel kan word nie.


Kunstenaars:

?Dean Balie

DIRECTIONS

Dean Balie - Toonsettings van die digters
Fismer Hall
Stellenbosch Central, Stellenbosch
Get Directions