Ramon Alexander: Ode aan Goema

Thu Dec 1, 19:00 - Fri Dec 2, 19:50

Fismer Hall

ABOUT

Ramon Alexander vorm deel van 'n geslag van Suid-Afrikaanse kunstenaars verteenwoordigend van die sub-genre Cape Jazz. Nadat hy opgetree en opgeneem het met ikoniese name in hierdie styl, word Alexander beskou as 'n toonaangewende stem van Cape Jazz/Goema. In sy aanbieding by vanjaar se eerste musiekindaba, sal Alexander stories deel en nuwe verwerkings van oorspronklike komposisies aanbied wat hulde bring aan sy mentors en musikale invloede met spesiale fokus op die werke van Ibrahim Khalil Shihab.


Kunstenaars:

Ramon Alexander-sekstet met Nicolas Miso

DIRECTIONS

Ramon Alexander: Ode aan Goema
Fismer Hall
Stellenbosch Central, Stellenbosch
Get Directions