Zaan Sonnekus & Vrede : 1 & 4 Desember : Blohmhuis Teater, Strand

Thu Dec 1, 18:00 - Sun Dec 4, 23:00

Blohmhuis Teater

ABOUT

Zaan Sonnekus en die Vrede groep is vir twee aande te sien vir 'n intieme akoestiese optrede by die Jan Blohm Teater, Strand

Vrede bring hulle vars aanslag tot Afrikaanse musiek met hul opwindende klanke en musiek van die 60s tot vandag en daarna sal Zaan Sonnekus die verhoog neem om sy unieke rock hartsmusiek te deel met die gehoor in 'n baie rare verskynsel van die rocker in akoestiese format.


R150 p/p

Jy kan ook vooraf n Platter Canapé en glas wyn bestel vir R150.00


Kontantkroeg, vars gebakte koeke en ander gebakte geregte, asook heerlike Illy koffie te koop beskikbaar.


Deure open 17:00

Vertoning begin 18h30


Vrede 50-60minute

Zaan Sonnekus 50-60 minute


Adres: 36 Michau Street, Stand, Cape Town


Enige verdere navrae, kontak Mari op 0718722713

DIRECTIONS

Zaan Sonnekus & Vrede : 1 & 4 Desember : Blohmhuis Teater, Strand
Blohmhuis Teater
36 Michau St, Van Ryneveld, Cape Town, 7139
Get Directions