'n Vroueoggend Tee Partytjie saam vriendinne, sprekers en ons Hemelse Vader
Sat Jun 3, 09:00 - Sat Jun 3, 11:30
Ng Kerk Valleisig
ABOUT
Indien Jy Vir 'n Oomblik Wil Kom Skuil By God En Ontsnap Van Die Stresse Van Die Lewe, Dan Is Hierdie Tee Partytjie Vir Jou.
Trek Jou Gunsteling Outfit Aan en Kom Geniet 'n Feestleike Oggend Saam Met 'n Vriendin/Mamma En Kom Vul Jou Koppie (sodat jy die res van die jaar met 'n smile en nuwe hoop kan aanpak)
Die Oggend Van Volword Saam Met Ons Hemelse Vader, en spreukers Deanné Vivie en Toinette Pretorius word gehou deur Palet Kleuterskool.ers Deanné Vivier en Toinette Pretorius
Hier is die besonderhede:
3 Junie 2023, 9 uur die oggend
R200 per persoon
By NG Kerk Valleisig (h/v Tipperary & Mayo)
Daar is beperkte sitplekke beskikbaar, so maak seker jy kry jou kaartjies vandag nog.
Jy en jou mamma & vriendinne gaan die smulligste verversings proe so maak seker julle is vroeg daar!
(Hierdie is jou kans om 'n lekker warm koppie koffie in vrede te kan geniet sonder enige iemand wat pla.)