No under 18s

Kaalwoorde Open Mic Vol 2

Thu Jun 1, 18:00 - Thu Jun 1, 23:00

Railways Cafe

ABOUT

Kaalwoorde Open Mic Vol 2 van 2023 at Railways Cafe


Het jy ‘n waardering vir digkuns? Wil jy graag deel wees van ‘n aand waar jy na verskillende digters kan luister en self kan besluit wie is die beste?


Bring jou rooiwyn vriende en kom kies wie jy dink die aand moet wen!


Toegang is R65 aanlyn & R80 by die deur vir die publiek.


Indien jy wil deelneem aan die aand, stuur asseblief vir Kaalwoorde ‘n e-pos by [email protected]. Deelnemers kan verniet toegang tot die aand kry en daar is lekker pryse om te wen!


Kom geniet die aand saam met ons!


Do you appreciate poetry? Do you want to be a part of a night where you can listen to different poets and decide who you think is the best?


Bring your red wine friends along and come vote for the poet of your choice!


Tickets are R65 online & R80 at the door.


If you would like to participate in the event, please send an e-mail to Kaalwoorde at [email protected] and stand a chance to win some awesome prizes!


Come and enjoy this open mic evening with us!


Railways Café

2 Hack Rd, Irene, Pretoria, 0157


Card Only venue

Good Vibes Only

No u/18’s

ROAR

No illegal substances or weapon

DIRECTIONS

Kaalwoorde Open Mic Vol 2
Railways Cafe
2 Hack Rd, Irene, Pretoria, 0157
Get Directions