Winterskool 2023

Mon Jul 10, 08:00 - Thu Jul 13, 12:30

Event is online

ABOUT

Winterskool vir Graad 12


Maandag 10 Julie - Differensiasie (calculus)

Dinsdag 11 Julie - Funksies

Woensdag 12 Julie - Trigonometrie & Analitiese Meetkunde

Donderdag 13 Julie - Euklidiese Meetkunde


***Plus 'n BONUS vir die wat inskryf!***


Met 'n BSc-graad in Wiskunde en Toegepaste Wiskunde, sowel as 25 jaar ondervinding in wiskunde-tutoring, is jy in bekwame hande. Maak gereed vir die uitdagende rekord en eindeksamen wat jou te wagte staan.