Family friendly

Wynveiling 2023 Gedenkwyn Bestellings

Tue May 30, 10:00 - Thu Jun 8, 23:00

Laerskool Jan Celliers

ABOUT

Daar was 'n beperkte hoeveelheid 3-pak gedenkwyne beskikbaar gestel om aan te koop tydens die wynveiling en al 80-bokse het soos blits uitverkoop. Ons is baie dankbaar vir u ondersteuning hiermee.

 

Daar was baie navraag vir nog aankope, dus maak ons die bestellings oop en sal nog deur ons wyn verskaffers bestel en vir u laat aflewer by die skool.

 

Die 3-pak wyne is saamgestel deur die volgende wynbottels:


Die 3-pak wyne is saamgestel deur die volgende wynbottels:

  1. Kaapzicht Kliprug Chenin Blanc 2022
  2. Groenland Antoinette Marié Premium 2017
  3. Borhàz Ou Yster Shiraz 2018

 

Bestellings sluit Donderdag 8 Junie 2023.

DIRECTIONS

Wynveiling 2023 Gedenkwyn Bestellings
Laerskool Jan Celliers
Lower Park Dr, Parkview, Randburg, 2122, South Africa
Get Directions