Family friendly

Spoegwolf en Vriende live by Snowflake Potch

Fri Oct 13, 18:00 - Fri Oct 13, 23:00

Snowflake Potch

ABOUT

Spoegwolf is terug in Potch by die legendariese Snowflake Venue!


Hierdie keer gooi ons 'n groot partytjie saam met Van Pletzen en Droomsindroom.


VRYDAG 13 OKTOBER 2023.


Hekke maak 18:00 oop


19:30 - Droomsindroom

20:30 - Van Pletzen

21:30 - Spoegwolf


Early Bird Kaartjies R119

Fase Een: R199

Fase Twee: R299


Enige navrae kontak Snowflake Venue:

+27 82 850 1200


Kinders onder 18 moet ouer toesig hê.

Sien julle daar!

SPOTIFY

DIRECTIONS

Spoegwolf en Vriende live by Snowflake Potch
Snowflake Potch
2 Kock St, Potchefstroom, 2520
Get Directions