No under 16s

Alles tot Nou

Tue Nov 21, 19:30 - Wed Dec 6, 20:40

Toneelhuis

ABOUT

Aletta is maar net ‘n eenvoudige meisie wat nog altyd wou perform en in hierdie komiese 

eenvrou-stuk deel sy alles van hoe sy op die ouderdom van 10 verslaaf geraak het aan Aromat tot hoe sy onlangs rabies survive het. Hierdie debuut vertoning is 'n tell-all propvol lag en teer en 'n kykie in Aletta se lewe soos nog nooit vantevore nie.


*Tickets include FREE CanCan wine


**Doors open: 19:00

Show Starts: 19:30

Show Duration: 70mins

DIRECTIONS

Alles tot Nou
Toneelhuis
55, Commerce House, 601B Shortmarket St, CBD, Cape Town, 8001
Get Directions