Marinda Kook by Kleuterzone Kids Fest

Fri May 31, 13:30 - Sat Jun 1, 13:45

Die Kombuis by Reddford House The Hills, Pretoria

ABOUT

Marinda Kook! (Afrikaans and English)


Dié keer vir ’n maltrap teepartytjie…

Kom neem deel aan die Maltrap Hoedemaker se teepartytjie! Maar moenie dink dis maklik om hier in te kom nie… jy sal eers die skattejagkaart moet vind en die leidrade volg. Op pad gaan jy die Wit Haas, die Koningin van Harte en die Maarthaas ontmoet, en hulle gaan vir jou bestanddele gee wat jy moet meng om deel te neem aan die piekniek. Daar aangekom, wag daar groot verrassings!


Bekendes: Marinda Engelbrecht


Vertoningstye en datums:

31 Mei om 13:30 in die Kombuis by Reddford House, The Hills in Pretoria

1 Junie om 13:00 in die Kombuis by Reddford House, The Hills in Pretoria


Prys: R150


Die prys sluit algemene toegang tot die feesterrein in. 


**Gratis toegang vir kinders onder 18 maande**



We are committed to protecting your right to privacy, please visit our Privacy Portal on https://www.media24.com/group-privacy-portal/ for more details on how Media 24 processes your personal information in accordance of the Protection of Personal Information Act 4 of 2013

DIRECTIONS

Marinda Kook by Kleuterzone Kids Fest
Die Kombuis by Reddford House The Hills, Pretoria
27, The Hills Game Reserve Lifestyle Estate, 0059 Impala Rd, Pretoria, 0059
Get Directions