Family friendly

Spoegwolf live at Stanford Hills (SOLD OUT)

Sat Dec 16, 15:00 - Sat Dec 16, 20:00

Stanford Hills Estate

ABOUT

SHOW IS SOLD OUT!

Vir die eerste keer ooit tree Spoegwolf op langs die wingerde by Stanford Hills Estate!


Saterdag 16 Desember 2023.


Deure maak 15:00 oop en daar sal 'n paar opening bands wees.

Spoegwolf tree 18:00 op.


Kaartjies:

R280 Volwassenes

R100 Kinders onder 13 jaar.


Geen eie kos of drank word toegelaat nie, alles is beskikbaar by die venue.


Vir meer inligting, kontak Leigh: +27 72 603 3521

Vir akkommodasie opsies, kontak Standford Hills Estate direk.

SPOTIFY

DIRECTIONS

Spoegwolf live at Stanford Hills (SOLD OUT)
Stanford Hills Estate
Weltevrede Farm, Stanford, 7210
Get Directions