Harleys on main presents: ELOFF live
Fri Dec 8, 20:00 - Sat Dec 9, 02:00
Harleys On Main Somerset West
ABOUT
Eloff live at Harleys on Main - Somerset West
Date: Friday 08 December 2023
Tickets: R150
Performance time: 10:30 PM
Address: Corner of Main Rd & Victoria Rd Somerset West
More info: 083 793 8878
Bio:
Eloff is die naam op almal se lippe . Hy is ‘n Potch student wat blitsvinnig bekendheid verwerf het met sy Platinum debuut enkelsnit ‘Johnnie Blou ’ en opvolg snitte Geheueverlies ’ en ‘Witblits’ wat sterk op pad is na Goue Status. Eloff slaag daarin om die ontasbare gees van die Afrikaanse kultuur vas te vang en dit tot sy suiwerste vorm te distiller. Dis minimalisties , post Sokkie Boeremusiek . Sy musiek, tong in die
kies lirieke en onploffende energie word nou geniet by elke goeie partytjie ‘Johnnie Blou ’ pronk nogsteeds op trefferparades sedert die Platinum debuut enkelsnit vrygestel is. Die liedjie is glad op die ore maar tog smaak dit soos die soetse Whiskey perfek om jou partytjie se vure aan te steek. Na ‘Johnnie Blou verseker Eloff homself weer ‘n posisie op die nommer een posisie op trefferparades met sy tweede enkelsnit Geheueverlies ’ wat jou klap en knal sal plaas in die middle van die esktra kurrikulêre kant van studentelewe ‘ Witblits’ volg wat nou sy nuutste enkelsnit is. Dit is die storie van ‘n windgat stadsjapie wat verbode liefde najaag teen oënskynlike onoortreflike struikelblokke Gaan jou pa my mo *r?” Uiteindelik vind hy aanvaarding op die laaste plek wat hy gedink het om te soek ––‘n lekker plaaspartytjie