Boutox vir die Siel
Fri Apr 12, 10:00 - Fri Apr 12, 13:00
Genade Plaas Secunda
ABOUT
Boutox vir die Siel saam met ons en Tania van Hekelwoorde.
Sy het haar prag nuwe boek geskryf en wil nog verhale met ons deel.
Saam lag en kuier, goeie kos, lekker atmosfeer.
Kom geniet hierdie kuier op die plaas saam met ons en weet jou goeie daad vir die week is ook gedoen.
Deel van die Fondse gaan vir SAVF Kinderhuis Secunda
Beperkte plek beskikbaar, bespreek betyds 084 317 2243